Professional Care You Can Trust

Welkom by Eldercare Tzaneen

Holistiese Benadering tot Versorging

Die balans tussen verstand, liggaam en gees is waarin ons spesialiseer.

Almal wat betrokke is by ons onderneming, waarmee ons onsself verbind en wie ookal vir ons werk is ingestel op die totale benadering tot verbetering en herstel of stabiliseer en bes moontlike gedrag binne omstandighede.

Die ongemaklikheid en vrymoedigheid om vir hulp te vra en dan te ontvang is waarin ons opgelei is. Geen wens, situasie of behoefte is vir ons moeite nie. Ons doen dit met liefde en verstaan al te goed versorging is veel meer as net fisiese of persoonlike behoefte.

Ons versorg en verpleeg maar ons doen dit op ‘n manier wat verhoudings en vertroue koester om ons kliënte op hulle gemak te laat voel. Alhoewel professioneel is dit nie ‘n koue benadering nie maar iets waarna ons kliënte sal uitsien en geniet.

Versorging - word deur gekwalifiseerde versorgers aangebied. Dit sluit basiese dag tot dag hulp in. Hulp met voedselvoorbereiding, die skoonmaak van die huis, hulp met bad of stort, aantrek of uittrek, haarsorg, nael sorg, velsorg, vervoer na afsprake of om inkopies te doen.

Verpleging - word deur gekwalifiseerde en geregistreerde verpleegsters aangebied. Dit sluit wondsorg, monitering van bloeddruk en algemene psigiese ingesteldheid. Verpleging word aangebied na ‘n operasie of motor ongeluk, hartaanval of beroerte om net ‘n paar moontlikhede te noem.

Our Services

As Eldercare Tzaneen grew since October 2020 so did our vision for our services – we want to be a “one stop shop” for the disabled, sick, frail and aged by supporting and growing in the Tzaneen Area.

Image

Bejaardesorg Tzaneen Glo Aan

  • Herkenning aan al die beproewings waarmee gedeel moet word, wanneer iemand nie self kan sorg of versorg nie, maar afhanklik is van ander se genade.
  • Vrymoedigheid en vertroue is vir ons uiters belangrik terwyl menswaardigheid en ordentlikheid ten alle tye behou word.
  • Ons verskaf ‘n bekostigbare, unieke, kwaliteit diens aan ons kliënte.

Ons missie is om die beste diens te verskaf om ons kliënte se lewenskwaliteit te verbeter.

Menswaardigheid is van kardinale belang en word altyd in ons optrede gerespekteer. Ons handel en benader alles in liefde.

Get In Touch

Send us a Whatsapp